Uitgeblaaste Breins (Dankie vir die Droogte)

Blou metaalgeweer,
laai ek toe verkeerde koeël
en trek die sneller.

Comments

Ramon you are just too much for me

You have now gone to Afrikaans haiku's.... damn, you are GOOOOODDDDDD, man.
Respect!

Nou is die koeël deur die kerk!

Nou is die koeël deur die kerk
Waar die gemeente saamgetrek sit
en bid vir reën...
en die liewe here vra om hulle witter as sneeu te was
tenspyte van swart bemagtiging
miskien was dit die regte koeël
daar is geen lig aan die einde van die donker tonnel van die geweer loop nie.

Good one, David.

I don't know if I should laugh or cry...